Ek weet dis seer, ek weet jy's verlei
Jy kan nie meer, in jou hart is dit nou als verby
Jy vra vergewe my
Onthou jy nog hoe goed ons was
En in my hart weet ek, o, so goed ons pas
Al is ons liefde verwaai
Jy sê vir my, ek is als vir jou
Ek het vergeef, maar kon ek jou ooit vertrou
En nou sê ek haai, jy bly die een vir my
Jy's alles en nog meer, al maak dit baie seer
Ons liefde sal nog leer
Want nou sê ek haai, ek bly nog lief vir jou
Dis jy wat by my pas, ons liefde hou ons vas
En jy bly die een
Deur al my dae was jy daar vir my
Die een wat daar was, nog altyd staan jy my by
Jy het ook seer gekry
Jy sê vir my, ek is als vir jou
Ek het vergeef, maar kon ek jou ooit vertrou
En nou sê ek haai, jy bly die een vir my
Jy's alles en nog meer, al maak dit baie seer
Ons liefde sal nog leer
Want nou sê ek haai, ek bly nog lief vir jou
Dis jy wat by my pas, ons liefde hou ons vas
Jy's alles en nog meer, al maak dit baie seer
Want nou sê ek haai, ek bly nog lief vir jou
Dis jy wat by my pas, ons liefde hou ons vas
Jy's alles en nog meer, al maak dit baie seer
En jy bly die een
Written by: Kobus Muller / Andre Franke / Joachim Horn-Bernges / Nicholis Louw
Lyrics © Kobus Muller / Nicholis Louw / Nextereo Publishing