Jy en ek's nog altyd saam
Ons kinderjare is
Nou lank verby en dinge het verander
En ek sien 'n nuwe mens voor my
'n Engel of net jy
My oë was toe maar jy't my bevry
Sou jy my sê
As jy my ooit wou hê
Of liefde oor die berge lê
Jy's als vir my
Ek wil jou hê O-die-ye
Sou jy my sê
As die keuse by jou lê
Of liefde ook in jou sal groei
Sou jy my sê
Sien jy ook iets in my
Sou jy my lief kon kry
En altyd trou aan ek en jy kon bly
Ek wil weet
Of jy ook aan my dink
En is ons toekoms blink
Wil jy ook weet hoe dit sal wees
Sou jy my sê
As jy my ooit wou hê
Of liefde oor die berge lê
Jy's als vir my
Ek wil jou hê O-die-ye
Sou jy my sê
As die keuse by jou lê
Of liefde ook in jou sal groei
Sou jy my sê
Is dit aan, is dit reg
Is dit goed, is dit sleg
Wil jy bly, sê vir my
Sou jy my sê
Is jy daar, is dit waar
Sê so waar, ook verlief
Sê my nou
Sou jy my sê
Sou jy my sê
As jy my ooit wou hê
Of liefde oor die berge lê
Jy's als vir my
Ek wil jou hê O-die-ye
Sou jy my sê
As die keuse by jou lê
Of liefde ook in jou sal groei
Sou jy my sê
Written by: Kobus Muller / Nicholis Louw / A. Alvermark / J Bengtsson / D. Attlerud
Lyrics © Kobus Muller / Nicholis Louw / Nextereo Publishing